SilveDOPPIE RESEP : (Vir alle vinger-etes, soet en sout)750ml meel5ml bakpoeier3ml sout250gr botter2 eiers15ml suikerSif droe bestandele saam. Vryf botter inKlits eier en suiker tot skuim. Voeg by droe bestandeleMeng goed tot stywe deegRol uit – nie te dun –Druk met koekievorm ‘n ronde sirkeltjie uit.Gebruik kolwyntjie pannetjies, en druk degie in pannetjie. Jy hoef nie jou pannetjies te smeer nieBak 8-10 min by 190 grade.r Bullet